Hierdie is die persoonlike Blog van Johan van Wyk, gebore te Witpoort, tans afgetree te Potchefstroom. Die doel van hierdie blog is om in kontak te bly met familie en vriende - om herinneringe uit die verlede, nuwe ervarings en stories uit die hede, resepte, foto's, en nog vele meer, met mekaar te deel. Hierdie is ook `n plek om nuwe vriende van reg oor die Wêreld te maak. Sluit asseblief aan by my Blog en bly so in kontak.
Antjie se hekelwerk is pragtig! Ek hekel deesdae meestal met wol en dik hekelpenne, maar hierdie ongelooflike werk inspireer my om 'n slag weer iets fyns aan te pak:)
Antjie se hekelwerk is pragtig! Ek hekel deesdae meestal met wol en dik hekelpenne, maar hierdie ongelooflike werk inspireer my om 'n slag weer iets fyns aan te pak:)
ReplyDeleteThese pieces have been knitted and are photographs from a book, I have the book myself :)
ReplyDelete